Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boeliegedrag tydens besoek aan skool bekyk
Meer as 3 100 leerders van skole in Velddrif, Saldanha en die Langebaanweg-lugmagbasis is vroeër vandeesmaand tydens ’n besoek van AfriForum se teenboeliespan en die span se gelukbringer, Matteus, besoek.
-
-
-
Sepie gaan verras
Donker onheilswolke pak in die komende weke saam oor Ruiterbosch , die fiktiewe woonbuurt waar die kykNET-sepie Suidooster afspeel.
-
Sandilands-toer sal ook Weskus insluit
Die Emmy-benoemde akteur en Sama-benoemde musikant Neil Sandilands het in April bevestig hy en sy orkes (Schalk Joubert, Frank Freeman & Ronan Skillen) onderneem hierdie winter weer ’n landwye toer.
-
Groot verrassing wag op ‘Weslander’-lesers
Groot opgewondenheid heers in die gange van Weslander, met lesers wat met volgende week (6 Junie) se uitgawe ’n groot verrassing te wagte kan wees.
-
Skietery ruk Louwville
Die Wilde Weskus het weer sy gesig gewys met verskeie petrolbomme wat Saterdagoggend 25 Mei omstreeks 04:00 na twee huise in Louwville, Vredenburg, gegooi en meer as twintig skote wat op een van die huise afgevuur is.
-
-
-
Marion laat gehoor skater by vertoning in Saldanha
Marion laat gehoor skater by vertoning in Saldanha









