Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boland Rugby | Paternoster vee Rhino’s van veld
Paternoster het Saterdag binne die eerste vyf minute gaan druk en wou hierdeur ’n sterk boodskap aan die span van Piketberg stuur dat hulle nie gekom het om te kom kuier nie.
-
Oom Coena op 90 jaar gegroet
Coenraad Cornelius du Bois, bekend as oom Coena, het sy laaste asem op Maandag 20 Mei uitgeblaas.
-
Vredenburg se groen gholfbaan speel weer lekker ná jare se probleme
Kom speel weer gholf, asseblief!. Dít is die bestuurspan van die Vredenburg-gholfklub se beroep aan gholfspelers van die dorp.
-
Sangeres volhard ondanks kankerlyding
“Soms sit die Here jou in ’n posisie net om seker te maak jy het nie van Hom vergeet nie,” vertel Vigeniëa Payne.
-
Maties maak eie Weskus-dokkie
’n Projek van vier alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) se departement joernalistiek, wat hulle verlede jaar voltooi het, is by die 26ste Suid-Afrikaanse internasionale dokumentêre fees, Encounters, vertoon.
-
-
Trop beeste by kruising in Vredenburg steur
Weslander-lesers het die afgelope tyd verskeie video’s gemaak van waar ’n trop beeste oor die besige kruising van die pad na Builders en Saldanhaweg in Vredenburg aangejaag word.
-
GALLERY | Verkiesingsdag in die Weskus
Kiesers in die Weskus het vroegoggend al na hul onderskeie stempunte opgeruk om hul stem in die 2024- nasionale verkiesing, wat deur politieke kenners as ’n ongekende en belangrike politieke keerpunt vir Suid-Afrika beskou word, te laat tel.
-
-
Panorama Primêr se nuwe hoof vol planne
Ná twee jaar as waarnemende skoolhoof van Panorama Primêr neem Hylton Langley in Julie amptelik die leisels oor as dié skool se nuwe hoof.










