Die bekende komedie-duo van Joe Barber kom Weskus toe. Weskussers kan uitsien na David Isaacs en Oscar Petersen op die verhoog by die Veeldoelige Sentrum in White City vir nie net een aand nie, maar drie aande se vertonings. Vertonings vind van Dinsdag 10 tot Donderdag 12 Desember om 19:30 plaas. Die deure open om 17:00 en verskeie kosstalletjies sal beskikbaar wees. Kaartjiepryse begin by R100. Vir meer inligting besoek weskustickets.co.za/joe-barber/.

Komedie-duo kom

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article