Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Dwelmvrou’ gevonnis
Deeglike ondersoekwerk het gelei tot die skuldigbevinding en swaar vonnis van Busisiwe Thelma Kgantlapane verlede week in die Vredendal-landdroshof weens aanklagte oor handel in dwelms.
-
Passion for positive change and serving others moves YC
It was a prestigious moment as the new Saldanha Bay Municipality (SBM) Youth Council was inaugurated on Friday 14 June at the Multipurpose Centre, for the 2024-’25 term.
-
-
Vrouekonstabel laat vier langer sit as wat sy oud is
’n Jong konstabel (25) van die Saldanha-polisie se speurdiens het vandeesmaand indrukwekkende suksesse behaal nadat sy toegesien het dat die beskuldigdes in vier sake wat sy ondersoek het, suksesvol vervolg en elk 15 jaar gevangenisstraf opgelê is.
-
-
Dwelmvrou kry 7 jaar tronkstraf
Bykans ? jaar nadat ? vrou tydens ? padblokkade op die N7 voorgekeer en in hegtenis geneem is vir dwelms ter waarde van meer as R2 miljoen rand, is sy verlede week in die Vredendal-landdroshof aan dwelmhandel skuldig bevind en…
-
Novus Holdings to take over Media24’s Community News portfolio
Media24 announced today that it has accepted an offer from Novus Holdings to purchase its community newspaper portfolio, subject to regulatory approval.
-
Pigcasso’s legacy lives on
Pigcasso, the world-renowned painting pig, left an indelible mark on the world before her passing in March this year.
-
Vrou (79) sterf toe water bakkie op die laagwaterbrug by Lutzville gryp
Die polisie het op Woensdag die voertuig waarin ’n 79-jarige vrou Maandag op die laagwaterbrug by die R362 by Lutzville meegesleur is, uit die water gehaal.
-
Kerk in Saldanha loop swaar deur onder vandalisme, intimidasie
Vandale wat gereeld ’n kerk in Diazville, Saldanha, vandaliseer, het nou oorgegaan tot intimidasie deur vyf skote in die lug te skiet op die kerk se stoep en die patroondoppies daar te los.







