Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Konstabel gevang oor korrupsie
’n Polisiekonstabel verbonde aan die Vredenburg-polisiekantoor is Maandag (24 Junie) omstreeks 10:30 in hegtenis geneem omdat hy na bewering geld van ’n lid van die publiek gevra het om hom te help om ’n klaringsertifikaat te verkry.
-
Vingerhoedhuisie in Saldanha se voorkant moet bly
Planne om die omstrede vingerhoedhuisie in Saldanha te ontwikkel, toon steeds geen vordering nie.
-
Riete, haweloses by dam in Vredenburg weer probleem
Die dam in Welgemoedstraat, Vredenburg, naby Huis Wittekruin en die Vredenburg-dierehospitaal, is weer oorgroei met riete en die paadjies plek-plek onbruikbaar weens bossies wat dit toegegroei het.
-
Pa op straat vermoor
Steeds met die bebloede pantoffels waarmee sy geskok moes toekyk hoe die polisie die lyk van haar man van die afgelope elf jaar en die pa van haar twee kinders verwyder, het ’n bedroefde Adel Basson (35) van Saldanha Dinsdag…
-
Geliefde by Karitas verloor kankerstryd
Welsonia Ockhuis het haar lang stryd teen kanker in die ouderdom van 61 verloor.
-
Boka makes dad, school proud
Despite the challenges life has thrown at him Bokamosa Manyokole, better known as Boka, never lets it get him down.
-
Beware of FB scam
The South African Social Security Agency (Sassa), a national agency of the South African government, in February posted on Facebook about a false claim doing the rounds, saying parents can apply for R1 100 for six months.
-
-
Kragonderbrekings verby by Bakerville Primêr
Kragonderbrekings wat nie meer ’n kopseer gaan wees nie, tesame met ’n aansienlik laer elektrisiteitsrekening, is van die voordele waarna Bakerville Primêre Skool in Gouda nou kan uitsien.
-
‘Weslander’ is hier om te bly
Die vergrootglas is opnuut op die voortbestaan van gedrukte media geplaas nadat Media24 Dinsdag aangekondig het hy oorweeg om die gedrukte uitgawes van vyf koerante te sluit en drie van hulle net digitaal te laat voortleef.









