Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Demi kom gou L’baan toe!
Die Suid Afrikaanse sangeres Demi Lee Moore tree vandag (Donderdag 4 Julie) by Kapstadt Brauhaus in Langebaan op.
-
-
Geliefde orrelis sterf ná siekte
Alwyn du Bois (55) het Vrydag (28 Junie) slegs ’n maand ná sy pa se dood sy laaste asem uitgeblaas.
-
Van Rooi groet die onderwys
Ná 39 jaar se toegewyde diens aan die onderwys, het Isak van Rooi die besluit geneem om af te tree.
-
Skietery helderoordag in Louwville skok
Die gemeenskap van Louwville is moeg van die voortslepende geweld wat die dorp ruk.
-
Hotelbestuurder oorkom misbruik, verwaarlosing as kind
Die sewejarige seuntjie stap na die truck stop in Musina (toe nog Messina) in die noorde van Limpopo. Hy sal moet gunsies uitdeel vanaand vir R2 of R5 sodat hy met sigarette en melk by die huis kan aankom, anders…
-
Hongkong, hier kom Miles
’n Geleentheid waarvoor hy nie kon nee sê nie het op die pad van die plaaslike musikant Jamelo Miles gekom.
-
Als gerat vir Tweede Run West-strandwedloop
Die span van Dom de Jesus wag op nog inskrywings vir die Run West 2024-strandwedloop ter ondersteuning van Protect the West Coast (PTWC).
-
’n Jeugdag met iets vir almal by St. John’s Anglikaanse kerk in Laingville
St. John’s Anglikaanse kerk in Laingville het Maandag 17 Junie ’n suksesvolle Jeugdag-viering gehad.
-
Brei op 91 jaar steeds vir tannie ‘tweede natuur’
Brei kom soos tweede natuur vir Tannie Corrie Snyman.









