Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Koue vuur langasems aan
Jonk en oud het vanjaar aan die tweede Saldanhabaai-halfmarathon deelgeneem.
-
Skielike dood ruk talle
Die skielike dood van Lunelle Jefthas (51), departementshoof van die Karitas Spesiale Skool in Vredenburg, is nog moeilik om te verwerk.
-
-
Studie wys sink tel
Die belangrike rol wat die Suidelike Yssee in globale biologiese prosesse en die koolstofkringloop speel, is opnuut bevestig deur ’n studie wat vandeesweek gepubliseer is. Hierdie studie, wat in die internasionale joernaal Science verskyn het en die
-
-
Mediareus verkoop dorpskoerante
Media24 het Dinsdag (18 Junie), by monde van sy uitvoerende hoof, Ishmet Davidson, aangekondig dat hy dit oorweeg om die gedrukte uitgawes van vyf koerante te sluit en drie van hulle net digitaal te laat voortleef. Die maatskappy het ook…
-
-
Jeug byeen op ‘hul’ spesiale dag
Ten viering van Jeugdag het #StraatKindVirJesus onder Grace Fellowship Ministries in samewerking met Lethemba Care Projects en Trailblazers ’n Jeugdag- geleentheid gehou.
-
Join Women’s Day High Tea
Join Hoedjiesbaai Hotel for a Special Women’s Day High Tea each and everyone is welcome.
-
Akteurs lok talle op Vadersdag
Die bekende akteurs Ingrid en Denver Vraagom het die Hoedjiesbaai-hotel ter viering van Vadersdag besoek.










