Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paarlse speler op veld oorlede
Die klubrugbygemeenskap is in rou gedompel ná die skielike dood van ’n rugbyspeler op die veld tydens ’n rugbywedstryd in Mamre die afgelope Saterdag (29 Junie).
-
Saldanha Tigers slaan tande in
Saldanha Tigers het Saterdag (29 Junie) Koringberg op Diazpark in ’n streekuitdaagwedstryd van die Boland Rugby-unie met 29 punte teenoor 13 geklop. Die rustydtelling was 12 punte teenoor 6 in die Tiere se guns.
-
Winter-karnaval lok genotsoekers
Vanjaar se Bergrivier Winterkarnaval was ’n groot sukses en het sowat 3 000 feesgangers gelok.
-
Fostering a reading culture
In the third year of the AVBOB Road To Literacy trolley library campaign, AVBOB and Oxford University Press Southern Africa (OUPSA) have increased the partnership value aimed at transforming the lives of primary school children.
-
Koel vertonings vir almal
Die Koelkamers bied Saterdag (13 Julie) ’n dag propvol vertonings en ook ’n dag met iets vir almal aan.. Om 11:00 word kinderteater aangebied – Janneman in die diereryk, met Jackie en Riku Lätti. Kom klim saam met Jackie en…
-
Akademia kom Paarl toe
Akademia betree vanjaar ’n nuwe groeifase en sal ’n kampus in die Wes-Kaap open – waarskynlik in die Paarl, waar die instansie vir eers geboue sal huur.
-
Woman dies when car rolls
A supervisor at Sea Harvest died in a car accident on Sunday morning, when the driver of the vehicle she was travelling in lost control of it, and it overturned.
-
Robbers get away with crime much too easily
A recent flare-up in break-ins and robberies has occurred in Langebaan.
-
-
Area om dam wórd versorg
Die gebied om die dam in Welgemoedstraat naby Huis Wittekruin en die Vredenburg-dierehospitaal, waaroor Weslander verlede week berig het (“Riete, haweloses by dam weer probleem”, 27 Junie 2024), word volgens ’n rooster skoongemaak.








