Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ingenieur groet vir oulaas
Johan du Plessis (63), senior bestuurder by die Saldanhabaai-munisipaliteit se departement van elektrotegniese dienste, het met ’n lang motortoet vir die laaste keer by dié departement se perseel uitgery.
-
Só kan jy ander help
’n Lekker dik jas, ’n serp om die nek, ’n mussie op die kop en ’n warm beker koffie in die hand.
-
Jong skryfsterre kry koers
Vyf belowende jong dramaturge is gekeur vir deelname aan die nuwe seisoen van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi) se Jong Sterre-projek, een van die land se voorste ontwikkelingsinisiatiewe om jong teatermakers op te lei en hul loopbane
-
Storm rig skade aan in die Weskus
Terwyl die Saldanhabaai- en Bergrivier-munisipaliteite se noodspanne rondspring om inwoners te help met meestal omgewaaide bome en afgewaaide dakke, is groter skade weens die swaar reën egter in die wyer Weskusstreek sedert Saterdag (6 Julie) aangete
-
Ouers ontevrede oor koshuisgeriewe
Hopefield-ouers van leerders wat by die Hoërskool Weston in Vredenburg skoolgaan en in die skool se koshuis tuisgaan, voel hul griewe val op dowe ore.
-
Storms nog nie uitgewoed
Die gure weersomstandighede wat sedert Sondag oor groot dele van die provinsie heers, insluitend die Weskus, sal na verwagting die komende naweek voortduur.
-
Weerdiens waarsku oor nóg storms
Die laaste van ’n reeks kouefronte wat sedert Sondag 7 Julie die Wes-Kaap in sy kloue het, sal na verwagting na môre (Saterdag 13 Julie) uitbrei.
-
Min tyd vir beswaar teen prospekteer-aansoek op Weskus-strand
Die omgewingsbewaringsgroep Protect the West Coast (PTWC) doen ? dringende beroep op omgewingsbewustes om beswaar aan te teken teen nóg ? reuse-mynprospekteeraansoek op die Weskus. Die ongerepte kus langs die Weskus is reeds swaar belas met ? stortvl
-
Koopman het groot planne vir Saldanha Tigers-rugbyklub
As die jongste voorsitter in die geskiedenis van die Saldanha Tigers-rugbyklub het Heinrich Koopmann (38) groot planne.
-
Plaasbestuurder ses keer gesteek, sterf in aanval
’n Plaasboer van Porterville moes toekyk hoe ’n man voor wie hy grootgeword het en vir wie hy baie lief was aan meswonde beswyk. Die dokter op bystand by die plaaslike hospitaal kon nie opgespoor word nie.










