Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Vingerhoedhuisie’ word woonstelblokke
Inwoners van Saldanha kan binnekort ’n bouery by die omstrede vingerhoedhuisie verwag.
-
Diaz Leeds in uitdunne
Die Diaz Leeds-sokkerklub in Diazville, Saldanha, is die eerste sokkerspan van die Weskus wat na die gesogte Safa ABC Motsepe-liga se Wes-Kaapse uitspeelronde deurgedring het.
-
Polisieman in hof ná aanranding
’n Polisiekonstabel van Piketberg is die afgelope naweek vir die beweerde aanranding van sy meisie in hegtenis geneem.
-
Naweek se moorde laat ’n allemintige bloedspoor
Vier mans is die afgelope naweek in die Weskus vermoor in ’n bloedspoor wat tot in Atlantis strek.
-
Familie beroof terwyl hulle televisie kyk
Op Dinsdagaand 24 September omstreeks 20:30 het ’n 63-jarige man, sy vrou en skoonma televisie gesit en kyk in hul huis in Bo-weg, Yzerfontein. Drie mans, gewapen met messe, het met die trappe afgekom en geld geëis. Die rowers is…
-
Thusong has an outreach
Thusong Week is celebrated annually in September. This year it took place from Monday 16 to Friday the 20th.
-
Boer in die hof nadat kind raakgery is
’n Boer van Lutzville is van poging tot moord en roekelose en nalatige bestuur aangekla nadat hy na bewering op Vrydagmiddag 20 September ’n ses-jarige kind raakgery het.
-
Diego byt vas teen kanker
September is Kinderkankermaand. Die maand plaas die kollig op dié wat geraak is deur kanker en bring hoop.
-
Erfenis met tromme, dans en tradisionele kos gevier
Met die gees van erfenis in die lug het talle mense !Khwa ttu se agtste Erfenisfees bygewoon.
-






