Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrou getuig in raakry-saak
Die pensioentrekker van Lutzville wat daarvan beskuldig word dat hy ’n kind op 20 September langs die pad raakgery het, se swaer en vrou het Dinsdag in die Vredendal-landdroshof in die man se borgtogaansoek getuig.
-
-
Gestremdes tem branders
Benewens die groep vrywilligers wat op die strand met handdoeke en warm lafenis gewag het, het selfs twee dolfyne en ’n yslike rob kom meedoen aan die eerste Weskus-kompetisie vir aanpasbare branderplankry (parasurfing) in Paternoster die afgelope n
-
Byna 50 stap in lenteloop
Weskus Woord, ’n plaaslike kerk in Jacobsbaai, het verlede Saterdag (21 September) ’n suksesvolle lenteloop vir die inwoners en hul honde van Jacobsbaai en omgewing aangebied.
-
‘Kleinskaalse vissers verloor hoop’
Om net ’n basiese lewe te maak, is ’n uitdaging vir kleinskaalse vissers in die Weskus.
-
Blossom to Bloom to become annual
It was a day of celebration as women gathered at this year’s “Blossom to Bloom” women’s well-being event, hosted by The Next Chapter. The event took place on Saturday 7 September at Blue Bay Lodge in Saldanha.
-
Sassa clients targeted
Limited public parking in Vredenburg and fines issued have left many residents upset.
-
Run West lok baie
Die Run West 2024-strandwedloop wat op Sondag 22 September in die Strandfontein- en Doringbaai-omgewing plaasgevind het, het ’n rekordopkoms van 240 inskrywings ontvang.
-
Drie voor oor Noordhoek-roof
Die polisiesersant van Saldanha wat na bewering betrokke was by die noodlottige sakeroof in Velddrif het op Maandag 23 September saam met twee mans, wat vroeër die maand in Klapmuts met ’n ongelisensieerde vuurwapen betrap is, in die hof verskyn.
-
Onwettige mynbou aanlyn beveg
Terwyl Suid-Afrikaners graag hul ondersteuning te kenne gee om die land se natuurerfenis te bewaar, is dit maar gewoonlik ’n handjievol wat werklik die moeite en energie insit om die ongekende verwoesting van veral die ongerepte Weskus die hoof te…










