Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jong model se droom word waar
Sy droom om ’n model op die loopplank en voor die kameras te wees, het vir die Saldanha-inwoner André van Wyk ’n werklikheid geword.
-
Skade aan Weskuspad bekyk
Herstelwerk aan die strek van die Weskuspad (R27) tussen Velddrif en die kruising met die R45 (Vredenburg-Hopefield) gaan moontlik so gou as Vrydag 27 September afgehandel wees – mits die skade aan dié strek in die geraamde tyd herstel kan…
-
Street Mile’s last leg
Athletes gave it their all during the second 2024 West Coast Street Mile Series.
-
Swanger Kelly huil in hof
Die eerste keer in die uitgerekte hofsaak oor die vermiste Joshlin Smith (6) van Saldanha, het haar hoogswanger ma, Kelly Smith (33), emosioneel geraak.
-
Kuier met ‘Hardekole’
Braai, kuier en ’n brannewyntjie om die vuur – vir wat meer kan jy vra op Braaidag?.
-
Etlike mans oor naweek aangeval en vermoor
Drie mans is die afgelope naweek in Citrusdal vermoor en verskeie mense is in mesverwante voorvalle beseer.
-
Ouerpaar kry R2 000 borgtog
Die ouerpaar van Vredenburg wat in Augustus in hegtenis geneem is op aanklagte van kindermishandeling en die feit dat hulle nie die verkragting en seksuele aanranding van hul kinders by die polisie gaan aangee het nie, is uit op borgtog.
-
Vrou loop talle in met ‘poste’
Desperaatheid en leë beloftes het talle inwoners van die Weskus niks in die sak gebring nie.
-
Diazville leerders ‘wow’ kompetisie
Leerders van Diazville Primêr het Dinsdag 27 Augustus aan die WOW-distrik-spelfees in Piketberg deelgeneem.
-
Man in hof oor kind
Speurders van die kinderbeskermingseenheid het ’n 41-jarige man van Vanrhynsdorp, wat van seksuele aanranding van ’n kind verdink word, in Bethlehem in die Vrystaat gaan haal. Hy is op 6 September daar op die gholfbaan in hegtenis geneem.






