Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skote eis werker in Weskus-winkel
Ongenaakbare sakerowers het Maandag (9 September) ’n boorling van Malawi in Noordhoek, Velddrif, doodgeskiet terwyl hy in ’n supermark op die vloer gelê het soos hulle hom beveel het.
-
G’n skool nou vir St. Helena
Byna drie weke nadat ontevrede ouers van St. Helenabaai na Vredenburg se onderwysdepartement-kantoor opgeruk het om ’n griefskrif te oorhandig, is terugvoering Dinsdag (10 September) van dié kantoor ontvang.
-
Laaiplek se GPF hou eersdaags vergadering
Die Laaiplek-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou volgende Dinsdag (17 September) sy jaarvergadering om 18:00 in die Velddrif-stadsaal.
-
NSRI-duikers vis bankkaart uit see vir goeie Weskustoer
Wanneer jy jou bankkaart kwytraak, sak jou hart vir ’n oomblik in jou skoene.
-
-
Verhoor van twee in bedrogsaak weer uitgestel
Die verhoor van twee Vredendal-Noord-mans wat van bedrog met padwaardigheidsertifikate aangekla word, is in volle gang.
-
-
‘Klassieke Koelkamers’ on 28 Sept with Selim Kagee
World-class performer Selim Kagee will be gracing the stage at Die Koelkamers Teater in Paternoster on Saturday 28 September at 12:00 when he headlines the fourth Annual Klassieke Koelkamers event.
-
Groep voltooi kursus wat hoop gee
Met ’n geakkrediteerde kwalifikasie in die hand is die toekoms blink vir die manne van Jakhalsfontein Ministry.
-
Blomme & Bubbles is tops!
Met ’n pragtige swart Blomme & Bubbles-sakkie, ’n naweekpaspoort en ’n wynglasie om die nek het die besoek aan dié lentefees in Paternoster, wat Vrydag 6 September begin het, afgeskop.






