Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
’n Eerste landwyd – in Langebaan
Die Weskus-radiobeheerklub het oorgeloop van trots die afgelope naweek, met die suksesvolle aanbieding van die Nasionale Radiobeheerkompetisie vir drifting (vrylopende)-motors.
-
Rasse-herrie by Langebaanse gastehuis oor vroue ‘wat raas’
’n Onsmaaklike herrie het die afgelope naweek by ’n Langebaanse gastehuis uitgebreek en uitgeloop op ’n klagte van opsetlike saakbeskadiging teen ’n groep vroue van die Kaap en ’n klagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer teen…
-
Sy was ’n ‘ystervrou’
Die gemeenskap van Paternoster is in rou gedompel ná die dood van Berandina Carolus (née Jordaan).
-
Van Rhynspas eis wéér lewens
Tien konstruksiewerkers is dood en 29 beseer toe ’n bus Maandag (2 September) deur die relings van die Van Rhynspas gebars en na benede getuimel het.
-
Ouers in hof oor kindermishandeling wat oor jare strek
Ouers van Vredenburg is aangekeer op aanklagte van mishandeling en omdat hulle nie die verkragting van hul kinders aangegee het nie.
-
Om die Berg – in modder
Aurora was vroeg verlede Saterdagoggend (24 Augustus), al op en wakker en aan die gang terwyl ’n koue misreën uitgesak het.
-
Louwville-tiener ná maand steeds vermis
’n Maand ná sy verdwyning is die 19-jarige Romano Fredericks steeds nie terug by die huis nie.
-
Vroueoggend vol positiwiteit
Dit was ’n oggend van kleur en geur toe die Weskus-vroue by Weslander se Vroueoggend byeengekom het.
-
Laaiplek CPF to hold annual general meeting
The Laaiplek Community Policing Forum (CPF) will hold their annual general meeting (AGM) on Tuesday 17 September at 18:00 in the Velddrif town hall.









