Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
R150 A180 being raffled for youth
At the tender age of 17 Jordan Gertse wants to help others reach their dream.
-
Misdaad met geweld styg in Vredenburg, hoor GPF-lede
Geweldsmisdade soos moord, poging tot moord, huisroof en seksuele misdade in Vredenburg het toegeneem teenoor dieselfde tydperk verlede jaar.
-
Groot skade na inbraak by Badisa Weskus
Badisa Weskus het groot finansiële skade gely ná ’n inbraak by sy Vredenburg-kantoor op Sondag 13 Oktober.
-
Speelgoedwapen bring man in sop
Die rig van ’n speelgoedvuurwapen op iemand anders is weer in die kollig ná die inhegtenisneming van ’n 33-jarige man op aanklag van die rig van ’n vuurwapen.
-
Vier verdagtes aangekeer vir Matie se moord
Stellenbosch-polisie het vier verdagtes, onder wie ’n vrou van Cloetesville, aangekeer in verband met die moord op ’n Matiestudent in sy eerste jaar.
-
Hopefielder se eerste boek uit!
Die Hopefieldse skrywer Luandi Brand (25) het haar eerste boek genaamd My Nommer is 4271 in September vanjaar vrygestel.
-
Kom sê jou sê oor misdaad
Inwoners van dorpe in die Weskus wat ook ’n sê wil hê oor hoe misdaad in hul dorp hanteer moet word, kan gerus die onderskeie polisiëringsforums (GPF) se jaarvergaderings bywoon.
-
Three by-elections on 20 November
The Independent Electoral Commission (IEC) Western Cape will conduct three by-elections scheduled to take place on Wednesday 20 November.
-
Walk for Recovery, breast cancer
People from far and wide attended in large numbers to show their support for the 2024 Walk for Recovery.
-
‘Pasop vir ongewone getye’
Volmaan aan die Weskus beteken springgety met die gepaardgaande ekstra hoë hoogwater- en ekstra lae laagwater.









