Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Suster groet ná 43 j. in verpleging
Ná 43 jaar in verpleging tree suster Marietjie Brits van Piketberg af.
-
Implementing crime prevention at schools
A Crime Prevention Awareness Campaign took place at Porterville Primary School on Wednesday 2 October.
-
SSC Careers Expo excites learners
Once again the third annual ArcelorMittal Foundation Saldanha Science Centre Careers Expo did not disappoint.
-
Onrus in Paternoster: Paaie versper, geboue aan brand gesteek
Voortgesette spanning het op 1 Oktober daarop uitgeloop dat groot klippe in die enigste ingangspad net voor die OK Minimark gepak is.
-
Pastoor in huisrooftog gewond
Die gemeenskap van Langebaan is geskok en in ongeloof ná ’n skietvoorval Saterdagoggend (28 September) vroeg by Laguna Sands waarin ’n bekende gemeenskapsleier, pastoor Leon Cronjé (48), gewond is.
-
Weskuspolisieman dié keer voor oor gewapende roof
Die polisiekonstabel verbonde aan die Vredenburg-polisiekantoor wat in Junie weens korrupsie in hegtenis geneem is, het Woensdag (3 Oktober) weer in die landdroshof verskyn – dié keer op aanklag van gewapende roof.
-
Nog twee vas oor bedrog met padwaardigheidsertifikate
Nog twee mans het verlede Donderdag (26 September) in die Vredendal-landdroshof op aanklagte van korrupsie met die uitreik van padwaardigheidsertifikate verskyn. Dit bring die aantal Weskus-mans wat tans op dieselfde soort aanklagte teregstaan, op vy
-
Rowers teiken Tsitsiratsitsi
Die Vredenburg-polisie ondersoek twee voorvalle van gewapende roof en tydens een is ’n 15-jarige meisie na bewering ook verkrag.
-
Clean-up weekend on West Coast was a great success
Clean-Up and Recycle Week in Saldanha Bay Municipality brought the community together in a united effort to keep the environment clean and safe.
-
Enjoy West Coast’s floral fiesta
If you thought Spring was just about dusting off your allergy meds, think again! This year, as she does every year, Mother Nature is throwing a floral fiesta across the Cape West Coast and inland regions, and the Bergrivier area…










