Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Badisa het hulp nodig nà inbraak
Badisa Weskus het groot finansiële skade gely ná ‘n inbraak by hul Vredenburg-kantoor op Sondag 13 Oktober. Die inbrekers het gedwonge toegang tot die perseel gekry en onder andere selfone, rekenaartoerusting en kantoorvoorraad gebuit.
-
Moordverhoor ná dood van Jerobejin (13) begin
Die verhoor van die vermeende moordenaar van ’n 13-jarige tienerseun van Klawer, Daniël Smit (58), het op Maandag 7 Oktober in die rondgaande hooggeregshof in Vredendal begin.
-
Weskussers bly val vir slenters op sosiale media
Slenters waarmee sosialemedia- bedrieërs vorendag kom, is uiteenlopend, maar mense word steeds – soos die afgelope tyd in die Weskus – ingeloop omdat hulle nie die gevaartekens raaksien of hul eie instinkte vertrou nie.
-
Drie huisrowers in Klawer vasgetrek
Die Klawer-polisie het drie verdagtes weens ’n huisrooftog op Dinsdag 1 Oktober in Riemvasmaak in Klawer aangekeer.
-
Twee lyke uit see naby Saldanha uitgehaal
Die water van Saldanhabaai het Saterdag (5 Oktober) twee mans wat vermoedelik verdrink het, teruggegee.
-
Veilige ruimte geskep vir gesprek oor borskanker
Altesaam 125 vroue het vanjaar se tweede Pinktober-borskanker-bewusmakingsveldtog bygewoon.
-
Hopefielder na Doebai
Die geleentheid om in Doebai te gaan rugby speel, is ’n seëning wat op die pad van El-dean Marthinus gekom het.
-
Moord op leerder ruk gemeenskap
Die moord op die 19-jarige Keathan Zincke, ’n matriekleerder aan Roodezandt Sekondêre skool, het skokgolwe deur die plaaslike gemeenskap van sy tuisdorp, Porterville, en dié van Saron gestuur nadat hy die afgelope naweek met ’n mes noodlottig gewond
-
Weskus-onnie een van bestes
Die Weskus kan trots wees op Bernice van Blerk, ’n onderwyser by die Hoërskool Vredenburg.
-
Slag geslaan teen skelms
Die polisie in die Weskus het die afgelope tyd groot sukses behaal om onwettige dwelms, ammunisie en vuurwapens in hul voortgesette stryd teen misdaadbedrywighede uit sirkulasie te haal.










