Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Honde word in “haglike” omstandighede aangehou
Inwoners van Hopefield het hul kommer uitgespreek oor die haglike toestande waarin ’n trop honde hulself bevind.
-
Dokter sterf in botsing reg van voor
Die Weskus word gelos met so ’n bietjie minder pizzazz ná die afsterwe van die charismatiese dr. Louis Muller (40), ’n algemene praktisyn in Vredenburg, wat op Woensdag 11 September dood is.
-
Stiefpa (28) wat agtjarige verkrag, kry lewenslank
Die stiefpa van ’n agtjarige meisie wat aan die Clanwilliam-streekhof beken het dat hy haar verkrag het, is lewenslange tronkstraf opgelê.
-
Jy kan beeldmateriaal van munisipale kameras só kry
Enigiemand wat beeldmateriaal van die kamerastelsel van die Saldanhabaai-munisipaliteit benodig in ’n saak waar byvoorbeeld by ’n sakeonderneming ingebreek is, kan dit bekom, mits hulle ’n klagte by die polisie aangemeld het en die korrekte prosedure
-
Polisieman wat jonge glo aanrand, kry borgtog
Borgtog is toegestaan aan ’n polisiebeampte van Lutzville wat van die aanranding van ’n dertienjarige seun verdink word.
-
Come along, have your say about crime at CPF meeting
Residents of towns on the West Coast who want to have a say on how crime should be dealt with in their town are welcome to attend the respective community policing forums’ (CPF) annual meetings. This also applies to churches,…
-
Duisende lyke nie opgeëis
Daar was in Augustus meer as 3 000 lyke in staatslykhuise oor Suid-Afrika heen wat nie deur familie of vriende opgeëis is nie.
-
Brande naby Hopefield vinnig in bedwang gebring
’n Brand wat Vrydagaand 18 Oktober by ’n plaaswerkershuisie op ’n plaas naby Hopefield uitgebreek het, kon vanweë vinnige reaksie in bedwang gebring word voordat dit na omliggende veld kon versprei.
-
Kelly gee Joshlin glo self vir ontvoerders
Kelly (Raquel) Smith (33) het glo al in Augustus 2023 hardop beplan om haar kinders iewers in Januarie of Februarie vanjaar te verkoop. Sy het ook na bewering sáám met haar sesjarige dogter, Joshlin, in ’n wit motor met vreemdelinge…
-
Skok oor ‘stil’ man se dood
Die familie van Willem Blake (48) is in rou gedompel ná sy onverwagse dood die afgelope Sondag (20 Oktober).










