Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Minister visits Yes Drone Academy
The Genesis Hub in Vredenburg recently had the pleasure of hosting MEC Isaac Sileku, the Western Cape Provincial Minister of Mobility, during a visit focused on exploring potential collaborations with the hub’s Drone Academy.
-
Langebaan CPF hosts its AGM
The Langebaan Community Policing Forum (CPF) hosted its annual general meeting on Wednesday 23 October.
-
Ontevrede met hospitaaldiens
’n Inwoner van Saldanha is ongelukkig met die mediese versorging wat haar man by Life Weskus- private hospitaal in Vredenburg ontvang het.
-
Selfdood ná moord misluk
’n Man van Moorreesburg het op 27 Oktober sy eie keel probeer afsny nadat hy sy eksmeisie in haar werksplek met ’n mes doodgesteek het.
-
Motorruit op Weskuspad stukkend gegooi
Die ruit van ’n bakkie is Maandagaand 28 Oktober op die Weskuspad (R27) tussen die afdraai na St. Helenabaai en die Hopefield-kruising (R45) stukkend gegooi – vermoedelik in aanloop tot ’n kaping.
-
Man én vrou aangekla nadat hulle verkeersbeampte toesnou
’n Video waarin ’n gerespekteerde verkeersbeampte van die Weskus ’n neerhalende woord toegesnou word, het vandeesweek vinnig op sosiale media versprei.
-
-
St. Helenabaai se hoërskool kom!
Die gemeenskap van St. Helenabaai se jare lange pleidooie vir ’n hoërskool vir dié kusdorpie kan dalk net vrugte afwerp.
-
Visfabrieke om sportveld byeen
Die 34ste Visfabrieketoernooi was die naweek ’n dag van aksie, goeie sportgees en groot pret.
-
Tienermoordenaar skuldig; vonnisoplegging Maandag
Daniël Smit (58), wat Jerobejin van Wyk (13) van Klawer vermoor, sy lyk opgekap, dele verbrand en op verskillende plekke weggesteek het, is Maandag (26 Oktober) aan al die aanklagte teen hom skuldig bevind.










