Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sportiewe laerskoolleerders vereer
Sportsterre in die Weskus is onlangs deur die Saldanhabaai-laerskolesport-vereniging vereer.
-
Nuwe hoof droom groot
Ná byna vier jaar as waarnemende skoolhoof van Steenberg’s Cove Primêr neem Karyke Smit die leisels in Januarie 2025 as dié skool se nuwe hoof amptelik oor.
-
-
Dankdiens waar die Bergrivier uitmond
Meer as 200 mense het op 10 November op ’n bewolkte Sondagoggend byeengekom op ’n sementkaai naby aan waar die Bergrivier in die see uitmond. Die doel was om vir God dankie te sê vir die jaar se visseisoen wat…
-
Vyf dood; verskeie beseer
Die afgelope naweek is vyf mense in die Weskus dood en talle beseer in vier ongelukke wat vele families met stukkende harte en onbeantwoorde vrae los.
-
Hopefield-GPF vol planne
Die Hopefield-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Maandag (11 November) sy jaarvergadering gehou.
-
Twee vroue sterf in taxi-ongeluk
Twee vroue is dood en vyftien mense beseer toe ’n taxibestuurder van Vredenburg tussen Nuwerus en Vanrhynsdorp vermoedelik beheer oor die voertuig verloor het.
-
Erosion report released at State of Bay Day
The Saldanha Bay Water Quality Forum Trust (SBWQFT), in partnership with Anchor Environmental Consultants (AEC), has released its seventeenth annual State of the Bay Report, providing an in-depth look at environmental trends affecting the health of S
-
Drie stappers van berg by Porterville gered
Drie stappers is Maandag by die Porterville-polisie as vermis aangegee nadat hulle op die berg in die 22 Watervalle-natuurreservaat by Porterville verdwaal het.
-
Ja vir koeranttransaksie
Media24 het amptelik goedkeuring van die Mededingingskommissie gekry om sy portefeulje gemeenskapskoerante aan Novus Holdings te verkoop.









