Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gesondheidspraktisyn Klasie groet ná 35 jaar diens
Nicolaas Johannes (Klasie) Heyns het op Sondag 1 September 35 jaar diens as Omgewingsgesondheidspraktisyn by die Langebaan-kantoor voltooi.
-
Herrie bars los oor boer se polisieborgtog
’n Bejaarde boer van St Helenabaai wat van aanranding aangekla is en reeds die aand van sy inhegtenisneming vrygelaat is, het die gemeenskap van Laingville erg ontsteld gelaat.
-
Vervalste blikkies sardyne nie deur Lucky Star gemaak
Blikkies ingemaakte sardyne waarop die polisie in Gauteng in ’n klopjag beslag gelê het, is nie outentieke Lucky Star-produkte nie.
-
Nuwe dokkie oor klubrugby kom
Hulle het sy oog sommer oopgeslat. ’n Stukkie watte word met kromverbinde vingers teen die sny gehou. Maar hy glimlag, want klubrugby is nie bloot ’n tydverdryf nie. Dis nie net bloed, sweet, snye en gekneusde vlees en ego’s nie.…
-
-
Kom sê jou sê oor misdaad by GPF-vergadering
Terwyl die meeste gemeenskapspolisiëringsforums (GPF) in die Weskus-polisiedistrik reeds nuwe besture gekies en jaarvergaderings gehou het, is daar nog ’n paar wat moet plaasvind.
-
Misdaad en geweld in Saldanha kry nie einde
Die voortslepende geweld in Saldanha het die lewe van nóg ’n man geëis.
-
Ongeluk eis lewe van oud-leerder
Weskusvriende van ’n matriekseun wat ’n week gelede in Christiana, Noordwes, in ’n motorfietsongeluk gesterf het, onthou hom van Duimpie-kleuterskool se klimrame, pouses by die Laerskool Vredenburg en op die skoolbanke by die Hoërskool Velddrif af.
-
‘Roots’ glo vermoor
Die lyk van die 43-jarige Monwabisi Nkonki is Vrydag (8 November) omstreeks 08:30 by die stortingsterrein in Oostewalstraat, Langebaan, aangetref.
-
Gevolge van botsing kring uit
Die lewe van 10 mense het verlede Woensdagoggend (6 November) in ’n oogwink verander.






