Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Ongeluk op R311 eis tiener
In nóg ’n motorongeluk die afgelope naweek is ’n 17-jarige leerder naby Moorreesburg op slag dood nadat hy in ’n ongeluk uit ’n motor geslinger is.
-
-
Sy skaal te klein om groot vangs te weeg
’n Doodgewone gesinsdag het vir die Vredenburg-inwoner André Möller op ’n hoë noot geëindig.
-
Twee jongmense in botsing beseer
Twee jongmense van Velddrif is vroeg Saterdagoggend (9 November) in Langebaan in ’n botsing ernstig beseer toe die Toyota Fortuner waarin hulle passasiers was, teen ’n polisievoertuig gebots het.
-
-
-
Diamante onder bed gevind
’n Vermeende diamantsmokkelaar het in die Klawer-landdroshof verskyn nadat die polisie 16 ongeslypte diamante en ’n diamant-opsporingstoestel by hom gekry het.
-
-
Sportiewe laerskoolleerders vereer
Sportsterre in die Weskus is onlangs deur die Saldanhabaai-laerskolesport-vereniging vereer.










