Joshlin Smith-saak: Hoe kan sy net sê sy wil nie getuig nie? Daar’s glad te veel sê vir mense wat so ‘n ernstige misdaad gepleeg het. Jou kind is weg, verkoop of dood en jy wil niks sê nie. Wys net sy is skuldig; sy gaan haarself net vas lieg. En dit gaan ook nie vir Joshlin terugbring nie. Dit was als net ‘n mors van tyd en geld. Baie hartseer. – Karen Bosman
Vir my moet hulle lewenslank kry; dis wat hulle toekom. – Sanna Gelderblom
En nog steeds weet ons nie waar die arme kind is nie. – Rashieda Pickard
Appelleer gaan nie werk nie. – Shihan-Martin Roothman
Huisie waarin Kelly en Boeta gebly het aan die brand gesteek: I hope they searched the ground of the inside and around that shack for any signs of a buried body. Joshlin was either murdered or she is alive being abused somewhere. Either way, they know what happened to her. Charging them for such lessor crimes is not justice for Joshlin at all. They must be made to talk and one of the three must break. A child’s life is still at stake . What now if they get locked up for these crimes only?! – Nicky Daniels
My persoonlike opinion: Kelly en kie ga’ sit vir 25 jaar plus. Daar is persoonlike dokumente, klere en meubels. Moontlik was daar opdrag gegee deur die beskuldigdes: vernietig die huis. – Morris Manuel
Dis simpel. Dit gaan nie die kind terugbring nie . Daai houthuisie kon vir iemand anders wat behoeftig is huisvesting gebied het. – Terence Bekker Raath

