Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende sakeman, oupa sterf op 70 weens kanker
Sy lag en pittige humor is wat die familie van Martin Spangenberg sal mis.
-
Darling-bejaarde aangeval, beroof
’n Bejaarde man van Darling, wat homself teen ’n huisrower wou verdedig, se vuurwapen is in ’n gestoei afgeneem.
-
Jerobejin (13) se moordenaar kry lewenslank
’n Mens mag maar woedend wees as die vrugte waarna jy al vyf maande uitsien om te eet en waarvan jy getrou die boom elke dag water gee, vir die hoeveelste keer uit jou eie tuin gesteel word. Ook as…
-
Sorgsame dokter sterf op 80 jaar
’n Groot gees in die gemeenskap van Saldanha is die naweek oorlede. Dr. Constant Laubscher Neethling, wat jare lank in die dorp gepraktiseer het, is Saterdag (2 November) dood nadat pankreaskanker vroeër by hom gediagnoseer is. Hy was 80 jaar…
-
‘Ons sit g’n pille in tjips’
Die peuselpakkiebedryf in die Weskus word verlam deur gerugte en sake wat by die polisie aangemeld word oor “pille” wat na bewering in peuselpakkies met tjips, pretzels en koekies gekry is.
-
Groep in hof ná gruvonds in Diazville-motorhuis
Polisiebeamptes wat Sondagmiddag 3 November ’n klagte by ’n huis in Diazville, Saldanha, opgevolg het, is deur ’n grusame gesig begroet – ’n lyk toegedraai in swart sakke.
-
Three by-elections on 20 November
The Independent Electoral Commission (IEC) Western Cape will conduct three by-elections scheduled to take place on Wednesday 20 November.
-
How to use a traffic circle
The traffic circles in Langebaan and near Saldanha are causing a lot of confusion. Arrive Alive suggests to slow down when you come up to a traffic circle.
-
Mr, Miss Paternoster winners
The second Mr and Miss Paternoster for 2024 hosted by the Good Heart Foundation took place on Saturday 26 October.
-
Cops seek person of interest in teen-rape case
The police are looking for a person of interest in a robbery and rape of a teenage girl in Tsitsiratsitsi, next to George Kerridge, at the end of September (“Robbers target Tsitsiratsitsi”, Weslander, 3 October).









