Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Weslander’ wys beste onnies aan
Dikwels kry onderwysers nie die erkenning vir die belangrike rol wat hulle in die samelewing speel nie. Dus skep Weslander se 2024 Weslander Onnie van die Jaar-kompetisie ’n platform waar onderwysers tydens Oktober se Onderwysersmaand kan skitter.
-
Drie sterf in koeëlreën
Drie mans is die afgelope naweek doodgeskiet en twee beseer in wat as ’n nag van verskrikking in Saldanha beskryf kan word.
-
Steve laat dit ruk met sy optrede by Hoedjiesbaai se gewilde hotel
Die sanger Steve Hofmeyr het ’n draai by die Hoedjiesbaai-hotel gemaak vir nie net een nie, maar twee vertonings die afgelope Sondag (27 Oktober).
-
Kom sê jou sê oor misdaad
Inwoners van dorpe aan die Weskus wat inspraak wil hê oor hoe misdaad in hul dorp hanteer moet word, is welkom om die onderskeie gemeenskapspolisiëringsforums (GPF) se jaarvergaderings by te woon. Dit geld ook vir kerke, sportorganisasies, besighede
-
Kêrel kry twee keer lewenslank
Die gewelddadigheid waarmee Carmen Gouws (21) meer as ’n jaar gelede op haar verjaarsdag in Lutzville-Wes in die Vredendal-distrik vermoor is, volg weer eens die hartseer paadjie van soveel voorvalle van geslagsgebaseerde huishoudelike moorde.
-
Helpende Hand-tak reik uit na bejaardes
Die Saldanhabaai-tak van Helpende Hand het die jaar met ’n uitreikprojek na die plaaslike ouetehuis, Huis Wittekruin, afgesluit.
-
Polisieman in hegtenis oor beweerde korrupsie
Die Wes-Kaapse polisie se teenkorrupsie-ondersoekeenheid het ’n adjudant-offisier by die Vredenburg-polisiekantoor Woensdag (30 Oktober) in verband met korrupsie in hegtenis geneem.
-
Skokgranaat na huis in Louwville gegooi
Die Vredenburg-polisie ondersoek ’n klag van poging tot moord nadat drie mans kort voor middernag op 30 Oktober ’n skokgranaat na ’n huis in Duifstraat, Louwville gegooi het.
-
Makietie kom
Die Koelkamers-teater en Wasgoedlyn bied die Makietie met Woorde en Musiek-fees van Vrydag 15 tot Sondag 17 November met verskeie vertonings aan.
-
7de Laan se Danie Odendaal oorlede
Suid-Afrikaners oor die land heen treur oor die dood van die legendariese Danie Odendaal (77).









