Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
West Coast sees fierce chess played
Club Mykonos in Langebaan played host to the thrilling West Coast/Mykonos Open chess tournament from Friday 2 to Sunday 4 May. With six fiercely-contested sections the event brought some of […]
-
Umoya Energy helps equip young people
Access to digital skills and employment opportunities remains a challenge for young people in rural communities. In response to this, a Youth Web Entrepreneurial Development Programme was launched earlier this […]
-
Dood ‘nié verdag’
Noluvu Ludidi Die lykskouing van Jefftaline April (23) van Middelpos, wat onlangs onder raailselagtige omstandighede gesterf het, is afgehandel en die patoloog het vandeesweek bevestig April is aan natuurlike oorsake […]
-
Misdaadbrokkies 15 Mei
Die ondersoek rakende die moord op die 35-jarige Asiphe Mondli duur voort. Mondli se lyk is op Donderdag 8 Mei omstreeks 19:40 in Ongegund, Vredenburg, gevind. Hy is twee keer […]
-
Waak teen oproepe van ‘polisiebeampte’
Verskeie inwoners in die Malmesbury- omgewing is onlangs deur mense wat hulle as lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens voordoen, gekontak rakende beweerde dwelm-, mensehandel- of bedrogverwante sake. Op slagoffers se […]
-
-
Verpleër deel sy passie oor mense
Noluvu Ludidi In die lig van Verpleegsterdag wat op Maandag 12 Mei wêreldwyd gevier is, vertel die verpleër Sherlock Skippers (35) dat die goeie sorg wat hy as kind van […]
-
Vrou wat Kelly Smith se hut na bewering afbrand, in hof
Alida Buckle Die vrou wat na bewering die houthut in Middelpos, waarin die vermiste Joshlin Smith (7) saam met haar gesin gewoon het, afgebrand het, het Maandag (12 Mei) weer […]
-
Middelpos up in arms over Mququ
Noluvu Ludidi The community of Middelpos is outraged over the return of Bathandwa Mququ to Middelpos Primary School as its finance clerk. Parents and community members gathered outside the school […]
-
headline dummy text
Geliefde danser se oorskot in berge gevind nadat hy sedert Januarie vermis word: • Almal wat vermis word, word dood gevind. Wat gaan in die land aan? Regtig, van die […]






