Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
André en Richii stel ‘viby’ enkelsnit vry
Ná die kommersiële sukses van “Vat my saam” en “Rooiwynlippe” stel André Huysamen van Yzerfontein ‘n splinternuwe enkelsnit, “Ek sal wag vir jou”, in same- werking met die talentvolle Afrikaanse […]
-
Tekens wat wys jou dier is gesond
Hoe weet jy jou dier is gesond? Om jou troeteldier se gesondheid te monitor, gaan oor meer as die afwesigheid van siekte. Lewenskragtigheid, gedrag en voorkoms speel ook ‘n groot […]
-
Werk by Panorama Primêr sloer, maar hoop is daar wel
Die bouwerk by Panorama Primêr, ‘n projek waarna baie in die gemeenskap uitsien, sloer steeds. Jandré Bakker, ‘n woordvoerder vir die departement van infrastruktuur, het in Julie 2024 aan Weslander […]
-
E-stemmery nie gou in gebruik
Charlotte Lesch Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van Suid- Afrika ondersoek die moontlikheid om sy landsburgers elektronies te laat stem. E-stemmery gaan egter nog lank nie toegepas word nie – ook […]
-
Jong talent op dreef
As daar een ding is wat die Boland- rugbystruktuur jaar ná jaar bewys, is dit dat talent nie net in groot sentrums woon nie, maar dat die Bolandse o.12-spanne vir […]
-
Sakeliga-rolbal raak nou warm
Die tweede week van die Rolbal-liga vir Sake-ondernemings is verby en die spelers raak nou ernstig. Volgens Etienne Schut van die Lagoon-rolbalbaan in Langebaan het die spanne nou hul ritme […]
-
Sisters killed in tragic crash to be laid to rest this weekend
Janene Moodley, the mother of two sisters killed in an accident in the Northern Cape last weekend, says the family is “devastated by the tragic loss of our beloved Cassidy and Connor.”










