Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘n Dorp maak ‘n kind groot, sê nuwe Steynville-hoof
Ná meer as vier jaar as waarnemende hoof by Steynville Sekondêr, neem Frederick Frans amptelik die leisels as die nuwe skoolhoof oor. Frans het sy studies aan die Universiteit van […]
-
You wish to tend animals in need? Call us
There are animals in need of your special loving. If you have a natural inner facility for such attentive care you are welcome to volunteer at an animal welfare organisation. […]
-
Geld vir Weskuspark gegee
Met die aanloop tot die 2026- Langebaan- Country Estate (LCE) se Weskus-marathon, is ‘n R100 000 tjek die afgelope Donderdag (18 September) aan SANParke se ereveldwagters oorhandig. Louis van der Walt, die […]
-
Vredenburgse finalis vir Mej. Doof mik hoog
Om een van die finaliste vir die Mnr., Mej. en Mev. Doof Suid-Afrika 2025 te wees, is vir Hesmari Meyer (31) ‘n voorreg. Dié inwoner van Vredenburg sê sy voel […]
-
Local internships bode well for Hopefield’s young
Local internships give young people the chance to build skills and gain real work experience close to home. For Kern Papier from Hopefield, an 18–month Technical Services Internship at Umoya […]
-
Dans-dans – reg tot aan die einde
Die Here het spesiaal vir hom die paartie gereël vir sy afsterwe, meen ‘n gestremde, bejaarde man se familie nadat hy onverwags die afgelope Saterdag (20 September) tydens ‘n musiekuitvoering by […]
-
Langebaan se bekende uitkykpunt reggeruk vir toerisme
Noluvu Ludidi Die Langebaan-uitkykpunt, One with nature fisherman’s watch, kry ‘n nuwe baadjie, en dit danksy die samewerking van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) en private vennootskap. Volgens Charmaine Laubscher, onderburgemeester van […]
-
Wildevy se wortels beskadig infrastruktuur
Danie Hefers Op sypaadjies in die Weskus groei ‘n vyeboomspesie: die Ficus nitida, ‘n wildevy. Dit is nie inheems nie, maar het heelwat in gemeen met van die sowat 850 […]









