Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘I couldn’t keep quiet’: Police chief Mkhwanazi after explosive police corruption allegations
Lieutenant-General Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal police chief, says he was aware that his 6 July press conference exposing alleged criminality and political interference would put him in the crosshairs – but he felt he “couldn’t keep quiet.”
-
Straatdiere – almal kan help
In baie gemeenskappe sien ons dit daagliks – honde en katte wat in die strate rondloop … soms maer, soms siek, en dikwels sonder ‘n eienaar wat na hulle omsien. […]
-
Curro pupil breaks records
Kyle Snyder, a learner from Curro Langebaan, represented South Africa at the African Aquatics Zone IV Swimming Championships in Eswatini from 3 to 7 September. Making his school and town […]
-
Gimnaste ryg medaljes in
Die Azure-gimnastiekklub het onlangs aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiekkampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Die klub het 28 goue, nege silwer- en nege bronsmedaljes verwerf. Altesaam 12 van die gimnaste het […]
-
Weskus-karakter op basaar
Die NG kerk in Saldanha het sy jaarlikse basaar die afgelope Saterdag (6 September) by die Weskusskool gehou. Van vars gebak, pasteie en poeding tot pannekoek en van heerlike etes, […]
-
Jou unieke lewensreis reeds in die wieg uitgelê
As ek in die aand op die naat van my rug lê, na die sterre kyk en dink aan al die honderde derduisende mense op aarde, besef ek net weer […]
-
Geen ouderdomsgrens vir rekenaargeletterdheid
Die ArcelorMittal-stigting in Saldanha se wetenskapsentrum, in vennootskap met Lethemba Care Projects, het onlangs die graduering van sy volwasse basiese rekenaargeletterdheidsklas gevier. Die weeklikse program het deelnemers met baie min […]










