Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Curro pupil breaks records
Kyle Snyder, a learner from Curro Langebaan, represented South Africa at the African Aquatics Zone IV Swimming Championships in Eswatini from 3 to 7 September. Making his school and town […]
-
Gimnaste ryg medaljes in
Die Azure-gimnastiekklub het onlangs aan die Wes-Kaapse Akrobatiese gimnastiekkampioenskap deelgeneem en baie goed gevaar. Die klub het 28 goue, nege silwer- en nege bronsmedaljes verwerf. Altesaam 12 van die gimnaste het […]
-
Weskus-karakter op basaar
Die NG kerk in Saldanha het sy jaarlikse basaar die afgelope Saterdag (6 September) by die Weskusskool gehou. Van vars gebak, pasteie en poeding tot pannekoek en van heerlike etes, […]
-
Jou unieke lewensreis reeds in die wieg uitgelê
As ek in die aand op die naat van my rug lê, na die sterre kyk en dink aan al die honderde derduisende mense op aarde, besef ek net weer […]
-
Geen ouderdomsgrens vir rekenaargeletterdheid
Die ArcelorMittal-stigting in Saldanha se wetenskapsentrum, in vennootskap met Lethemba Care Projects, het onlangs die graduering van sy volwasse basiese rekenaargeletterdheidsklas gevier. Die weeklikse program het deelnemers met baie min […]
-
Krag duurder
Nóg stygings in kragtariewe kan huishoudings verder in ‘n oorlewingskrisis dompel, sê die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga) in ‘n onlangse nuusverklaring. Die vereniging, wat sowat 260 munisipaliteite verteenwoordig, […]
-
‘Dis net peste en plae hier’
Slegte woonomstandighede laat inwoners van die White City- tydelike hervestigingsgebied moedeloos. Volgens een inwoner is dit ‘n daaglikse stryd om teen plae soos muise, slange en muskiete te baklei – […]
-
Gholfdag staan weeshuis by
Die Mount Royal Golf and Country Estate in Malmesbury het Vrydag 22 Augustus ‘n suksesvolle geldinsamelingsgholfdag ten bate van Huis van Heerde in Moorreesburg aangebied. Die geleentheid het ‘n indrukwekkende […]
-
Fynbosskou lok duisende
Mense het vanjaar van Donderdag 28 tot Sondag 31 Augustus behoorlik na die Hopefield-fynbosskou gestroom. Volgens Helena van der Westhuizen, die voorsitter van die skoukomitee, het sowat 7500 besoekers deur […]










