Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskus kréún onder geweld
Jonk en oud het hul stemme laat hoor en hardop gesê: “Genoeg is genoeg!” Die afgelope Maandag (1 Desember) het inwoners saamgestaan en die strate ingevaar, geklee in swart met […]
-
Uniformed service providers hold service
The Saldanha Bay Safety Initiative (SBSI) hosted a deeply spiritual and unifying Integrated Uniformed Church Service at Beacon Church in Langebaan on Tuesday 2 December. Drawing safety and community leaders […]
-
MENING | Vars vis g’n almal beskore
Die Kaap is baie bekend vir sy viswater en ek het familie wat aan die Weskus woon. Elke keer as ek vir hulle gaan kuier, vra ek hulle of daar […]
-
Wenke vir veiligheid oor komende feestyd
Letitia van Zyl-Schultz Adjudant Offisier Adele Visser, waarnemende bevelvoerder van die Laaiplek-polisie, het die gemeenskap gewaarsku teen bedrog wat kommerwekkend toeneem en gesê mense moet nie sommer enige skakels op […]
-
Crime | Misdaad
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. Die 18-jarige Keanen […]
-
Só lyk nuwe Carinus-brug
Letitia Van Zyl-Schultz Velddrif se inwoners gaan gemengde gevoelens hê, maar die bou van ‘n nuwe brug oor die Bergrivier gaan gebeur. Ingenieurs het reeds in 2024 bevestig dat die […]









