Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Senior burgers wys hul slag in jaarlikse Golden Games
Letitia Van Zyl-Schultz Die jaarlikse Golden Games het verlede Donderdag (27 November) op die Vredenburg-sportterrein plaasgevind waar energieke senior burgers weer eens gewys het dat ouderdom gewis geen hindernis is […]
-
Leer swem vir somer
Keagan Engelbrecht Extreme Abilities begin die nuwe seisoen met ‘n reuse-brander van moontlikhede vir die komende Desembervakansie. Die organisasie se stigter, Dries Millard, is in 2008 op die jong ouderdom […]
-
Saldanha wall is cheered up
In November 2024 three people approached André and Sheena Truter within a span of two weeks to ask them if there was something they could do to cheer up the […]
-
College engages on plans
West Coast College recently presented its current initiatives and future development plans at the West Coast District Municipality Council Chambers in Moorreesburg. The college was invited to address the West […]
-
Brandy-and-choc tasting a winner
Brandy enthusiasts in Velddrif enjoyed a warm and flavourful evening on Friday 21 November, when Alex Wheeler of Avanté Cape Brandy visited 3DOM & Co Coffee and Cocktail. Well-known for […]
-
Motorkaper sterf in botsing
PORTERVILLE/STELLENBOSCH – ‘n 46-jarige vrou van Porterville het die afgelope Donderdag (27 November) omstreeks 07:05 ‘n traumatiese kaping oorleef nadat ‘n man, wat aan haar bekend is, haar voertuig met […]
-
Só kan jy veiliger wees op strande
Weslander het na die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) oor veiligheid vir die komende vakansietyd op Weskusstrande uitgereik. Tereza Burger, ‘n woordvoerder vir die SBM, het gesê strande aan die Weskus waar lewensredders […]
-
Seun verdrink by Tabakbaai ten aanskoue van maats
“Hy was ‘n vegter – al van geboorte af,” sê Rosslyn van Rheenen ná die tragiese verdrinkingsdood van haar tienerseun. ‘n Groep tieners van Diazville, Saldanha, moes die afgelope Saterdag […]










