Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Maak almal se veiligheid in water vanjaar jou voorkeur
Dit is belangrik om altyd veiligheid jou voorkeur te maak wanneer jy – of enig- een in jou groep – die water aandurf; of dit nou by die see, ‘n […]
-
Opgee nooit ‘n opsie by Weskusskool, sê hoof
Haar reis tot by Weskusskool in Saldanha het in 2004 begin en verryk haar lewe voortdurend. Delmarie Engelbrecht, die hoof van skool, het in 2004 as taal onderwyser daar begin.Intussen […]
-
Ouma op pad vermoor
‘n Besoek aan Vredenburg, wat vir ‘n oupa en ouma veronderstel was om groot vreugde te bring, het in ‘n tragedie ontaard toe rowers hulle op pad van die Kaapstad- […]
-
Cederberg sê ‘jammer’ oor dié vrot vullisterrein
Elandsbaai – Ontstoke en bekommerde inwoners, boere en omgewingsaktiviste beweer brande op die vullisterrein grens aan onverantwoordelike munisipale bestuur en strafbare verwaarlosing. Volgens hulle is dit nie net skadelik vir […]
-
Vrae oor beendere op erf in Paternoster
Die ontdekking vroeër vanjaar van menslike beendere op ‘n bouperseel in Sonkwasstraat, Paternoster, het groot opskudding in die gemeenskap veroorsaak. Video’s op sosiale media beweer sedert- dien dat dit die […]
-
VERBRUIKERSKLAGTE | Weskus-kombuiskasbouer beskuldig van aanranding en geen dienslewering
’n Web van klagtes omhul ’n kombuiskaskontrakteur van die Weskus wat in verband met ’n aanrandingsaak gesoek word en ’n siviele geding in die gesig staar oor ’n R300 000-deposito […]
-
Novus Media brei uit met nuwe nasionale Afrikaanse koerant
Novus Media, ‘n afdeling van die JSE-genoteerde Novus Holdings en Weslander se houermaatskappy, het vandag die bekendstelling van Die Papier aangekondig: ‘n weeklikse, Afrikaanse koerant wat van 6 Maart 2026 […]
-
MENING | Hoe jy gaan reageer, hang van jou af
Voltaire, ‘n agtiende eeuse Franse skrywer, het in sy boek Candide ‘n karakter geskep wat daarop aandring dat alles wat met ‘n mens gebeur – maak nie saak hoe verskriklik […]
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy versprei- dingsgebied met behulp van kapt. Tania Helfrich, ‘n distrikswoordvoerder vir die Weskus-polisie. ’n Saak van […]







