Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jong Rosco (13) se lewe gevier
Dit was ‘n emosionele dag vir die familie van Rosco Erasmus, die 13- jarige seun wat op Vrydag 26 September by die Rooibaai-houtkaai verdrink het. Familielede het die afgelope Saterdag […]
-
Tiener (13) van Diazville ernstig op rugbyveld beseer
‘n Rugbywedstryd het vir die jong Leandro Jantjies op ‘n tragedie uitgeloop. Dié 13-jarige van Diazville is verlede maand (Saterdag 25 Oktober) in ‘n skolerugbywedstryd ernstig beseer. Volgens sy pa, […]
-
Enjoy Lethemba’s ‘Gatskop’ show
Lethemba Care Projects presents The Gatskop Experience with Ziza and Gabby Loo. It takes place on Saturday 29 November at Weston High School. There will be performances by DJ Zaan, […]
-
GBV kry rampstatus: 16 Dae van Aktivisme op Vredenburg begin met staptog
Die Nasionale Rampbestuursentrum het verlede week geslagsgebaseerde geweld (GBV) en vrouemoord tot nasionale rampstatus verhef. Die 16 Dae van Aktivisme is op Woensdag 26 November in die Weskus in Vredenburg […]
-
Oorskot was wel dié van Romano
Die uitslag van forensiese toetse kan ten einde laaste die raaisel rakende die verdwyning van Romano Fredericks (19) beëindig. Dit was wel sy oorskot wat op Donderdag 3 April vanjaar […]
-
Pasop dié vakansie vir robbe
Die publiek word versoek om gedurende die komende somervakansieseisoen versigtig te wees en veiligheidsriglyne te volg wanneer hulle Kaapse pelsrobbe teëkom. Hoewel hierdie seesoogdiere ‘n integrale deel van ons kus-ekostelsel […]
-
3 558 new constables boost police ranks for festive season
South African Police Service holds simultaneous passing out parades at five academies to boost crime-fighting capacity during busy holiday period.
-
Groep appelleer teen ‘vergrype’
Die inwoners om een van die enigste oop ruimtes oor in Langebaan, die driehoekige stuk Meeuwklip-grond, het as die Red Meeuwklip-aksiegroep nou amptelik geappelleer teen wat hulle as die “vergrype” […]










