Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Huiskos met kinkel op tafel
Noluvu Ludidi Terug vir ‘n derde jaar – en die langtafelete “Come Dine with Matt” was weer eens ‘n groot sukses. Die geleentheid is aangebied deur Matthew Dreyden, ‘n jong […]
-
Bergrivier wen toekennings
Die Bergrivier-munisipaliteit het weer sy merk op die nasionale verhoog gemaak – hierdie keer by die gesogte nasionale goeie bestuurstoekennings, wat in Oktober by die Gallagher-landgoed in Johannesburg gehou is. […]
-
Moordsaak teen verdagte Visagie in hof laat vaar
In Weslander se berig verlede week oor die moord op Deneilsen Rossouw (24) van Louwville (“Mesdood ruk Louwville”, Donderdag 6 November) is genoem dat twee verdagtes weens die moord in […]
-
Goods to help vital care organisation
Vital Connection in Diazville, Saldanha,’s community programs are literally keeping people alive and Transnet Saldanha Bay has therefore decided to make a much-needed donation from maize meal and sugar to […]
-
Owl place has permit
After a long wait and battle The Owl Orphanage in Velddrif has finally received its long-awaited permits. Owing to new policies of CapeNature, The Owl Orphanage has been fighting a […]
-
Vrae oor beloofde nuwe brug bly onbeantwoord
Ná die ‘n onlangse botsing by die Carinusbrug het vrae oor die nuwe brugprojek en die verkeersbestuur van swaarvoertuie deur Velddrif weer na vore gekom. Die ongeluk het naby die […]
-
Roseline het reuse-verskil gemaak
Die Weskus treur ná die onverwagte dood van Roseline Geraldine Cloete. Roseline is verlede Maandag (3 November) oorlede nadat lewerkanker slegs drie dae voor haar sterfte by haar gediagnoseer is.Volgens […]










