Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Opperman sing lewenslied
Frank Opperman het die gehoor by die Weskusskool Saterdag (8 November) met sy hartroerende én humoristiese vertoning oor sy 45-jaar-skoolreünie op ‘n nostalgiese reis geneem. Dié geldinsamelingsaand, gereël deur Erna […]
-
Mfesane celebrates 21 years
Mfesane, a community service, celebrated 21 years on the West Coast this year, and 50 years nationwide, at the Hoedjiesbaai Hotel on Friday 31 October. It offers health-care and support […]
-
Mumtaz Limitless maak ‘n verskil – projek ná projek
Mumtaz Limitless, ‘n geregistreerde organisasie sonder winsbejag, wat in 2025 in Vredenburg gestig is, het ten doel om die gemeenskap op praktiese en liefdevolle maniere te dien. Onder die leuse […]
-
Oppas vir laster as jy aanlyn publiseer
In die aanlyn wêreld van vandag bestaan baie meer maniere waarop mense – en ondernemings – in die moeilikheid kan beland. Dit gaan nie meer net oor ongelukke op persele […]
-
Little ones learn to swim at fun gala at Curro
Excitement, splashing water, and the cheering of parents filled the air as four local swim schools came together on Saturday 1 November at Curro Langebaan to host yet another successful […]
-
Skilder se lewe kunswerk in eie reg
In Laaiplek, Velddrif, waar die see en son saam die lig van skepping weerspieël, leef en werk ‘n man wie se lewe ‘n kunswerk op sigself geword het. Kotie Kritzinger, […]
-
Langebaan geskok ná dood van geliefde inwoner
LANGEBAAN – Die gemeenskap van Seaview Park is in rou en ongeloof gedompel ná die skokkende ontdekking van die liggaam van Cheryl Lombard (54) in haar huis vroeër vandeesweek. Volgens […]










