Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
MENING | Jy is nooit alleen in jou geesteswroegings nie
Ek is so dankbaar en bly dat ons in Suid-Afrika jaarliks in Oktober ‘n hele maand daaraan wy om die fokus op die geestesgesondheid van elke landsburger te plaas. Met […]
-
ONDERSOEK | Munisipale kostes al hoër; maar volumes bly egter krimp
Die eerste twee artikels in hierdie reeks het munisipale finansiële state van vyf Weskus-munisipaliteite ontleed. Vandag se artikel fokus op tariefverhogings tussen 2021 en 2024 en ondersoek hoe dit bekostigbaarheid […]
-
G’n borgtog vir beskuldigde
Die beskuldigde in die saak van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige in Piketberg het verlede Woensdag (29 Oktober) in die Piketberg-landdroshof verskyn. Borgtog is geweier nadat ‘n petisie met […]
-
Ongeluk op begin van Carinus-brug ontstel
‘n Plasing van foto’s van ‘n botsing tussen twee voertuie op die “Kleinbruggie” voor die Carinus-brug oor die Bergrivier in Velddrif die afgelope Sondag (2 November) het hewige reaksie ontlok. Die […]
-
Mesdood ruk Louwville se mense
Die skielike dood van en beweerde moord op Deneilsen Rossouw (24) het die gemeenskap van Louwville geruk. Die voorval het die afgelope Saterdag (1 November) plaasgevind toe Deneilsen sy jonger broer […]
-
Leerder oor gedrag geskors
‘n Video van ‘n leerder van die Hoërskool Weston het woede onder baie mense veroorsaak. Die video is wyd en syd gedeel en wys hoe die leerder ‘n onderwyser van […]










