Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nomineer jou gunsteling vis-en-tjips-restaurant óf -wegneemeteplek só
Om vanjaar Weslander se Vis-en-tjipskoning vir ‘n restaurant en ‘n wegneemeteplek te kies, moet lesers ons help om ‘n kortlys saam te stel. Benoem jóú gunsteling-restaurant of wegneemeteplek in die […]
-
Inwoner van Long Acres se lyk in Tsitsikamma gekry
Die soektog na die 74-jarige inwoner van LongAcres, Hermie van Zyl, wat ‘n week gelede in die Tsitsikamma-woud naby Stormsrivier vermis geraak het, is afgelas. Sy lewelose liggaam is laat […]
-
Boekskryf haar pad na genesing
Sy het swerwersbloed in haar are en ‘n ewige liefde vir plante en die natuur. Sy is ook ‘n skrywer en passievol oor die Weskus se mooi. Ontmoet Ursula Peter […]
-
Hoërskole kry leiding by ekspo
Die ArcelorMittal-stigting se Wetenskapsentrum in Vredenburg het weer eens sy erns met jeugontwikkeling gewys deur sy vierde jaarlikse Loopbaan-ekspo van verlede Dinsdag tot Donderdag (14 tot 16 Oktober) by die […]
-
Beyond Matric: How to transform your mid-term results into matric final exam success
Standing at the crossroads of Grade 11 or matric, the question “What’s next?” can feel overwhelming. With countless career paths and study options ahead, making informed decisions has never been […]
-
Winkeleienaar glo gedreig, met bier gegooi
Die intimidasie van veral winkeleienaars in Vredenburg is weer in die kollig nadat ‘n 19-jarige verlede week weens dié oortreding in hegtenis geneem is. Volgens kapt. Tania Helfrich, die disrikswoordvoerder […]
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker […]









