Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cape Town gears-up for spectacular motor-show extravaganza
The Western Cape’s largest automotive celebration, the Killarney Motor Show, roars back into action at the Killarney Raceway in Cape Town this November.
-
Los gruis op etlike paaie steeds gevaarlik, sê motoris
‘n Inwoner het weer eens sy kommer oor die los gruis op die MR599-, OP538- en TR8051-paaie uitgespreek. Dié inwoner vrees vir die veiligheid van motoriste – juis omdat die […]
-
Wenspan van Rolbal-somersakeliga op Langebaan gekroon
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met […]
-
Siekte eis geliefde skooljuffrou
Die gemeenskap van Steenberg’s Cove treur ná die dood van Vennessa Lewis, ‘n geliefde gr. R-onderwyseres van Steenberg’s Cove Primêr. Lewis is op Donderdag 9 Oktober aan kanker oorlede – slegs […]
-
GOOD-raadslid Bjorn Witbooi oorlede
Die Weskus treur ná die skielike dood van Bjorn Witbooi, ‘n toegewyde raadslid van die GOOD-party in die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM). Witbooi is verlede Donderdag (9 Oktober) oorlede. Brett Herron, GOOD se […]
-
Onmin oor tradisionele uitstapdag
Een van die groot oomblikke in matrikulante se lewe het vir leerders van die Hoërskool Piketberg amper nie ‘n werklikheid geword nie. Volgens ouers is die leerders van hul matriekuitstapdag […]
-
Bay beauty is winner
Winning the title of Jnr Teen Miss Western Cape was a dream come true for Kathleen Jackson. The 13-year-old and learner from HP Williams Primary, St Helena Bay was a […]
-
Oudword is net ‘n seën en alles genade van Bo
Ons almal ken die sê-ding “Oudword is nie vir sissies nie”. Dié van ons wat aan die ander kant van 60 is, voel dit aan ons lyf. Vir ander het […]
-
Inwoners vóór verdrinking al bekommerd oor verwaarloosde kaaie in en om Bergrivier
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige […]
-
Vrae ná tiener glo verdrink
“Relda, ek het vir jou slegte nuus …” Dít is die woorde wat Esmarelda Boois se lewe in ‘n oogwink verander het. Dié ma van drie moes die tyding hoor dat […]










