Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker […]
-
Plan vir veilige feestyd begin
Die provinsiale veiliger-feestyd-veldtog in Piketberg met die doel om ‘n veilige feestyd vir almal te skep, is pas bekendgestel. Die bekendstelling het op Vrydag 17 Oktober plaasgevind, met verskeie belanghebbendes […]
-
Twee kante aan dié herrie oor ‘n heffingsgebied in Paternoster
Die strydbyle is behoorlik uit oor ‘n omstrede plan om ‘n spesiale heffingsgebied (SRA) in Paternoster te vestig. Hoewel ‘n loodskomitee reeds vyf van tien stappe in die stigtingsproses voltooi […]
-
This is how I want to change lives – Reverend Msawenkosi “Msa” Ntshongwana
The newly elected vice-chair of Badisa’s management committee shares how faith, humility, and a passion for transformation shape his approach to leadership. Reverend Msawenkosi “Msa” Ntshongwana is the pastor of […]
-
Jeugorkes, musiekskool vier 30 jaar
Die Weskus-musiek-akademie (WCMA) en die Weskus-jeug- orkes (WCYO) het die afgelope Vrydag (17 Oktober) drie dekades se musikale uitnemendheid en onderwys met ‘n skou-spelagtige 30-jaar-vieringskonsert by die Weskus-fossielpark gevier. “Die […]
-
Homes, cars lost
Noluvu Ludidi Structure fires wreaked havoc in George Kerridge, Vredenburg, on Tuesday 21 October. That people were clearly affected by the extent of the devastation was plain to see when […]
-
Petisie ná moord op tiener
Die verdagte in die moord op Gerswin Rabie (17) het verlede Vrydag (10 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Rabie is ses maaande gelede – op Sondag 20 April vanjaar – met […]
-
Seun se mesdood skok diep
Die dood van die 16-jarige Emile Sila het die gemeenskap van Diazville en Middelpos geruk. Die verdagte in die moordsaak, Sakhiwo Mpayipeli (23), het Maandag (20 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof […]
-
Meer as 19 000 sê nee vir borgtog ná moord
Die twee verdagtes in die moordsaak van Marley Filander (25) het die afgelope Maandag (13 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Marley se lyk is op Saterdag 23 Augutus omstreeks 07:30 op […]










