Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Omring jou met positiwiteit en bly self positief
My vriendin se ma, tannie Barbara Swart, is as kind ná baie toetse en besoeke aan spesialiste uiteindelik met kinderverlamming gediagnoseer. Aanvanklik het niemand geweet wat fout was met haar […]
-
Troeteldiere ‘praat’ deur hul optrede
Troeteldiere is lewende wesens met emosies en behoeftes. Omdat hulle nie met woorde kan sê wat fout is of wat hulle nodig het nie, praat hulle met hul gedrag. ‘n […]
-
Safety Hub gets a facelift
In a notable display of community-driven development, the Vredenburg Community Policing Forum has completed a renovation project at the Vredenburg Safety Hub. The initiative has revitalised a critical asset for […]
-
Jazz-konsert ‘groot sukses’
Die tweede Bergrivier-jazzkonsert was ‘n groot sukses, sê die organiseerders. Die geleentheid het die afgelope Saterdag (4 Oktober) by die Laaiplek-hotel plaasgevind met omtrent 350 mense in die gehoor. Konsertgangers het […]
-
Saldanhabaai beste in land
Verskeie Wes-Kaapse munisipaliteite is onlangs by die nasionale goeie bestuurstoekennings, wat as deel van die plaaslike regering indaba by Gallagher Estate in Johannesburg gehou is, vir uitnemendheid erken. Die Weskus-distriksmunisipaliteit […]
-
Beskerm troeteldier deur inenting
Troeteldiere bring vreugde, geselskap en beskerming, maar net soos mense kan honde en katte siek word. Sommige siektes is ernstig of selfs dodelik, veral sonder tydige mediese sorg. ‘n Doeltreffende […]
-
Weskus-jeugorkes kry nuwe keteltromme
Die Weskus Jeugorkes (WCYO) is trots om aan te kondig dat hy ruim finansie- ring van die Rupert-stigting ontvang het om ‘n nuwe stel keteltromme vir sy senior orkes te […]
-
Service-delivery day initiative held in Langebaan
In celebration of Public Service Month, the Government Communication and Information System West Coast(GCIS), in partnership with the Independent Electoral Commission (IEC), Department of Employment and Labour, Langebaan police, West […]
-
Rolbal-voorlopers kop-aan-kop
Die lede van spanne wat aan die Rolballiga vir sakeondernemings deelneem, begin nou hul peil van spel verhoog namate hulle al meer vernuftig raak. Volgens Etienne Schut van die Lagoon- […]










