Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Met slaangoed aangerand
‘n Besem, ‘n bierbottel en selfs ‘n stuk yster is die afgelope naweek in argumente in die Weskus in woede gegryp om iemand anders “ ’n les te leer”. Volgens kapt. […]
-
Bergfietsren gee nuwe lewe aan Weskus se fietsryklubs
Weskus-bergfietsentoesiaste het die afgelope Saterdag (11 Oktober) aan die Cedar2Coast-bergfietsren deelgeneem. Volgens Amanda Volschenk van die Weskus-fietsryvereniging was die roetes deeglik gemerk. “Die weer het lekker saamgespeel met digte mis […]
-
Skole in geweldgeteisterde Diazville neem aksie
Geweld in Saldanha veral Diazville het gemeenskapsleiers en skole in die area genoop om aksie te neem.Beide Diazville Primêr en Hoërskool Diazville het briewe aan ouers gestuur om hulle aan […]
-
Ervare polisieman van Piketberg lê die blou tuig neer
Met meer as vier dekades in die polisie het adjudant-offisier Ewald Botha van Piketberg nou afgetree. ‘n Erewag deur sy kollegas het die respek en eer getoon wat hulle oor […]
-
Onderteken petisie teen borgtog vir vermeende kinderverkragter, vra gemeenskapsleier
‘n Man van iets in die vyftig jaar word van die seksuele aanranding van ‘n 13-jarige meisie in Piketberg aangekla. Billy Claasen, ‘n gemeenskapsleier, het ‘n petisie uitgereik en hy […]
-
‘Borskanker nie ‘n doodsvonnis’
Slegs 15 jaar ná haar eerste borskankerdiagnose moes Queena Bartlett-Brink weer eens die skokkende nuus in die gesig staar. In die lig daarvan dat Oktober weer Borskankermaand is, deel Queena […]
-
Making a difference
Sharnette Mostert always wanted to make a difference in her community. Working behind the pharmacy counter in Vredenburg, she saw needs every day, from kids going unattended to girls missing […]
-
Vier met dwelms in motor gevang
Twee mans en twee vroue, vermeende dwelmhandelaars, is die afgelope Maandag (29 September) tydens ‘n roetine-stop op die R27 voorgekeer. Denzel Lawrence (29), Natasha Pieters (50), Shumeez Jonas (31) en […]










