Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Introvert in ‘n ekstroverte huishouding vra baie
Die lewe is nou maar eenmaal vol uitdagings, maar om die enigste introvert in ‘n ekstroverte huishouding te wees, is ‘n daaglikse uitdaging. Daar is nie iets soos om gou […]
-
Dankseggensdiens in hawe lok talle
Die geloofsanker van die vis- sersgemeenskap aan die Wes- kus het Sondag 9 November weer sterk na vore gekom by die interkerklike dankdiens in die Laaiplek-hawe. Dit is jaarliks ‘n […]
-
Leopard photographed in West Coast National Park for first time in 170 years
A leopard photographed in West Coast National Park signals a historic conservation milestone and ecological recovery in South Africa.
-
Swempret in Velddrif-myl
Die jaarlikse Velddrif-myl het weereens vanjaar by die Port Owen-marina in Velddrif weggespring. Die geleent- heid het die afgelope Saterdag (8 November) plaasgevind en swemmers van wyd en syd het […]
-
College students in tizz over delayed payments
Delays in stipend payments have brought frustration and anxiety to many a student who is on the AgriSeta Learnership Programme presented by Elgin Community College in Grabouw. Groups from Vredenburg […]
-
Moord skok inwoners
Die prentjie wat sy aanskou het, was skokkend en iets wat sy nooit ooit verwag het nie. Die hele gesig het haar bewoë gelaat, het Andy Warnick gesê nadat sy […]
-
Witteklip bid en stap teen ongekende golf van geweld
Die atmosfeer was onbeskryflik en iets om te aanskou toe inwoners van Witteklip die strate van die buurt met gebed ingevaar het. Die gemeenskap is geruk deur geweld en die […]
-
Otto aangestel ná Witbooi sterf
Stacey Otto as die nuwe GOOD-raadslid in Hopefield aangekondig. Sy vul die vakature wat Donderdag 9 Oktober deur haar oorlede man, Bjorn Witbooi, gelaat is. Volgens Brett Herron, GOOD se sekretaris, […]
-
Ma van 5 verloor haar derde kind
Slegs twee dae ná haar seun se verjaarsdag moes Maud Talmakkies die werklikheid in die gesig staar dat hy nie meer met haar is nie. Kaalvoet en al is Talmakkies […]










