Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Child-safety engagement
It is also coordinating mechanisms across portfolios impacting children and held a meeting and public hearing along the West Coast.
-
Weskus maak sy merk in 2026 se jeugparlement
Die geleentheid het hom die kans gegun om saam met jong leiers krities te dink oor die daaglikse uitdagings wat die jeug in die gesig staar, en gesonde oplossings te formuleer, wat ‘n tasbare verskil kan maak.
-
Kos- en brandstofpryse vir drie maande in Saldanhabaai-area en Velddrif in detail ontleed
Die opname dek Januarie tot Maart en vergelyk pryse by die gebied se groot vulstasies en kan verbruikers help om beter beplanning vir hul brandstofuitgawes te doen.
-
Man (69) se liggaam naby ou myn gevind
Die identiteit van die oorledene is bevestig as Pieter Esau wat sedert Saterdag 21 Maart vermis was.
-
-
-
-
Wêreld-outismedag: Ouers deel ervaring oor outisme
Wêreld-outismebewusmakingsmaand word jaarliks gevier en bied ons meer insig oor die outismespektrum. Vandag (Donderdag 2 April) spesifiek word Wêreld-outismedag gevier. Twee ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg, het […]
-
Paasfees vol betekenis
Paasfees is ‘n tyd vir gesinne en families om byeen te kom en die opstanding van Jesus te herdenk. Vir baie het Paasfees ‘n belangrike en besondere betekenis. Vir Aletta […]










