Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man (30) vas oor dagga
Die voertuig is deursoek en die dagga is gevind, waarna beslag daarop gelê is.
-
Topic Menu:
Van ‘n afstand af kon hy sien dat die voël in ‘n vislyn, wat aan kragdrade verstrengel was, gehang het.
|
Dié kompetisie bereik sy hoogtepunt later vanjaar, in Julie, wanneer van die land se toproeiers mekaar in die wêreldbekende Bergrivier-kanomarathon oor vier dae die stryd aansê.
|
Lifeguards were deployed at Laingville (St Helena Bay), Leentjiesklip (Langebaan), Paternoster and in Saldanha at Hoedjiesbaai, and the Saldanha and the Tabakbaai resorts.
Oor ‘n koppie tee en iets te ete, klap die breinaalde vrolik, maar die doel is ernstig: om gebreide artikels aan mense in nood te skenk en só liggaam én gees warm te hou.
|
Die voertuig is deursoek en die dagga is gevind, waarna beslag daarop gelê is.
Van sosiale media na jou oë: hier is die beste, snaaksste en mees treffende leserskommentaar van die week. Onbekende help vrou: • Nogmaals baie dankie aan my weldoener in Waltons op […]
Volgens sy familie was Coetzer se kanker in remissie, maar is hy verlede week Maandag van die Mediclinic Panorama na Crestcare oorgeplaas nadat kanker weer by hom gediagnoseer is.
Simmers het terugvoer gegee oor die vordering wat gemaak is om 313 volhoubare behuisingsgeleenthede vir die Elandsbaai-gemeenskap te ontsluit
Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?


