Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
MENING | Iets magies aan Kersboom met kinderversiersels
Daar is iets betowerends aan die oomblik wanneer 1 Desember aanbreek. Dit is asof kinders se brein na Kersfees-modus oorskakel. Die aftelling begin reeds met die Advent-kalender wanneer ‘n Kersfees-figurine […]
-
MENING | Vars vis g’n almal beskore
Die Kaap is baie bekend vir sy viswater en ek het familie wat aan die Weskus woon. Elke keer as ek vir hulle gaan kuier, vra ek hulle of daar […]
-
RUBRIEK | Jesus-klip veel meer as net ‘n kolossale rots
Net so neffens die hoofroete tussen Vredenburg en Saldanha, in die skaduwee van die blinknuwe Stoneridge-ontwikkeling en op die soom van die Weskus Mall, lê hy – inteendeel, hy troon […]
-
LESERSBRIEF | Dankie vir geldhulp aan seun vir toernooi
Dankie vir hulp met onkostes van Bolandhokkietoernooi.






