Community

  • Jurie Hayes recieves blankets

    Jurie Hayes recieves blankets

    “The generous donation aims to bring comfort and support to children during the cold winter months, making a meaningful difference in the school community,”

    |

  • Eden Primêr spreek dank uit

    Eden Primêr spreek dank uit

    Die skenking sal vir die nodige toerusting vir die gr.R-klasse gebruik word.

    |

  • Optog vir kinderbeskerming

    Optog vir kinderbeskerming

    Volgens Luanca Engelbrecht, die programkoördineerder van Hoopsig, is dié optog deel van Hoopsig se missie en verantwoordelikheid om ‘n veilige en ondersteunende ruimte vir die dorp se kinders te skep.

    |

  • Gesprekke bring verandering

    Gesprekke bring verandering

    Help Anders fokus op gemeenskapsontwikkeling.

    |

  • SPORT | Vier judokas in SA stryd

    SPORT | Vier judokas in SA stryd

    Hulle verteenwoordig nie net hul klub nie, maar ook hul gemeenskap, en is vasbeslote om die meeste van hierdie geleentheid te maak en hul drome in judo na te jaag.

    |

  • Velddrif GPF kom byeen

    Velddrif GPF kom byeen

    Die Velddrif-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou sy imbizo op Donderdag 25 Junie. Dit vind om 18:00 by die Velddrif-stadsaal plaas. Almal welkom.

    |

  • Loaves of Love ploeg terug in gemeenskap

    Loaves of Love ploeg terug in gemeenskap

    Die projek word deur drie toegewyde vroue uit die gemeenskap bestuur, wat ‘n sterk passie het om kinders en gesinne te ondersteun en op te hef.

    |

  • ‘Mr. Biggs’ onthou vir diens

    ‘Mr. Biggs’ onthou vir diens

    Volgens sy seun, Jermaine Biggs, sal sy pa onthou word as ‘n sterk leier met ‘n groot liefde vir regverdigheid en dissipline.

    |

  • Alkoholiste kán hulp kry

    Alkoholiste kán hulp kry

    Die Nasionale Instituut vir Alkoholmisbruik en Alkoholisme glo herstel is egter nie net ‘n fisieke proses nie, maar behels ook emosionele, gedrags- en sosiale verandering.

    |

  • Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo

    Hopefield GPF gee terugvoering op imbizo

    Die imbizo het die gemeenskap die geleentheid gebied om hul kommer en kwessies te lug. Wat opvallend was tydens die vergadering, is dat daar nie baie gemeenskapslede teenwoordig was nie.

    |

Gift this article