Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Nampak borg visfabriek-toernooi
Regan Adams, die organiseerder van die sokkertoernooi, het sy waardering aan Nampak Metals se volgehoue ondersteuning van die toernooi uitgespreek.
-
Salkoriane-atleet skitter in Suid-Korea
Milford het aan die 5 000-m-baanwedloop deelgeneem en ‘n uitstekende agtste plek uit altesaam 16 atlete behaal. Sy het die wedloop in 38:48.69 voltooi.
-
Sakke vol vullis op strand verwyder
Die vrywilligers het by die parkeerterrein van Atlantic Shores bymekaargekom en van daar af langs die strand in die rigting van Soverby Lapa gewerk.
-
Weskus-netbalkampioene ná hoogtepunt gekroon
In die Superliga-eindstryd het Langebaan A hul seisoen met ‘n titel bekroon, terwyl Swartland as die B-liga-kampioene uit die stryd getree het.
-
Azure-gimnaste bereik nasionale mylpaal
Die gimnaste sal onder leiding van Bianca Coenraad, hoofafrigter, en Jenna Meyer, assistent-afrigter, na Pretoria reis.
-
-
Wynveiling help Huis Wittekruin
Die veiling is deur die afslaer Tjaard Steyn behartig en het gaste die geleentheid gebied om ‘n verskeidenheid wyne te bekom, terwyl hulle ook ‘n belangrike plaaslike saak ondersteun het.
-
Gholfdag ‘n sukses
Die dag is gekenmerk deur goeie gees, lekker gholf en waardevolle ondersteuning van die gemeenskap.
-
Dankie vir hulp aan diere
Elke sak dierekos, vrywillige uur, skenking vir veeartskoste en aannemings-plasing wat op sosiale media gedeel word, maak ‘n verskil aan die lewe van ‘n dier wat op ‘n tweede kans wag.
-
Weskus Hardeware sluit ná 43 jaar
Rozelle Mouton, die eienaar, het dié aankondiging gemaak. Dié bekende winkel in Voortrekkerweg is sedert 1996 deur Mouton bestuur.










