Community

  • Nampak borg visfabriek-toernooi

    Nampak borg visfabriek-toernooi

    Regan Adams, die organiseerder van die sokkertoernooi, het sy waardering aan Nampak Metals se volgehoue ondersteuning van die toernooi uitgespreek.

    |

  • Salkoriane-atleet skitter in Suid-Korea

    Salkoriane-atleet skitter in Suid-Korea

    Milford het aan die 5 000-m-baanwedloop deelgeneem en ‘n uitste­kende agtste plek uit altesaam 16 atlete behaal. Sy het die wedloop in 38:48.69 voltooi.

    |

  • Sakke vol vullis op strand verwyder

    Sakke vol vullis op strand verwyder

    Die vrywilligers het by die parkeerterrein van Atlantic Shores bymekaargekom en van daar af langs die strand in die rigting van Soverby Lapa gewerk.

    |

  • Weskus-netbalkampioene ná hoogtepunt gekroon

    Weskus-netbalkampioene ná hoogtepunt gekroon

    In die Superliga-eindstryd het Langebaan A hul seisoen met ‘n titel bekroon, terwyl Swartland as die B-liga-kampioene uit die stryd getree het.

    |

  • Azure-gimnaste bereik nasionale mylpaal

    Azure-gimnaste bereik nasionale mylpaal

    Die gimnaste sal onder leiding van Bianca Coenraad, hoofafrigter, en Jenna Meyer, assistent-afrigter, na Pretoria reis.

    |

  • Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    Misdaadbrokkies | Crime Snippets

    |

  • Wynveiling help Huis Wittekruin

    Wynveiling help Huis Wittekruin

    Die veiling is deur die afslaer Tjaard Steyn behartig en het gaste die geleentheid gebied om ‘n verskeidenheid wyne te bekom, terwyl hulle ook ‘n belangrike plaaslike saak ondersteun het.

    |

  • Gholfdag ‘n sukses

    Gholfdag ‘n sukses

    Die dag is gekenmerk deur goeie gees, lekker gholf en waardevolle ondersteuning van die gemeenskap.

    |

  • Dankie vir hulp aan diere

    Dankie vir hulp aan diere

    Elke sak dierekos, vrywillige uur, skenking vir veeartskoste en aannemings-plasing wat op sosiale media gedeel word, maak ‘n verskil aan die lewe van ‘n dier wat op ‘n tweede kans wag.

    |

  • Weskus Hardeware sluit ná 43 jaar

    Weskus Hardeware sluit ná 43 jaar

    Rozelle Mouton, die eienaar, het dié aankondiging gemaak. Dié bekende winkel in Voortrekkerweg is sedert 1996 deur Mouton bestuur.

    |

Gift this article