Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Afrikaanse KI-opleiding lok groot belangstelling
Die opleiding was gemik op mense met ‘n basiese kennis van KI wat hul vaardighede verder wou ontwikkel en leer hoe om die tegnologie meer doeltreffend in hul werk, besigheid en alledaagse lewe toe te pas.
-
Why women celebrate Women’s Day
In celebration of Women’s Day last Sundag (9 August), Weslander asked local women to reflect on the day’s significance and to honour the women who have helped shape their lives.
-
Checkers ankerhuurder in nuwe winkelsentrum in Saldanha
Checkers ankerhuurder in nuwe winkelsentrum in Saldanha
-
-
Kry koerant by kantoor
Lesers wat nie Donderdagoggende hul gedrukte kopie van Weslander by hul gunsteling-supermark kan kry nie, kan hul kopie by die kantoor by Velddrifweg 26, Vredenburg, kom haal.
-
Dream Builders skep werk én voed kwesbare kinders
Dream Builders skep werk en ondersteun gemeenskappe deur volhoubare projekte.
-
Wed in style
Entitled “The Wedding Affair”, the expo was created to connect engaged couples with trusted wedding suppliers while promoting the West Coast as a wedding destination.
-
Wes-Kaapse polisie wen
Die kampioenskap, wat van Maandag 27 Julie tot Vrydag 31 Julie plaasgevind het, het sowat 350 spelers en amptenare van al nege provinsies asook die polisiehoofkantoor, na die Weskus gelok.
-
KYK | Duisende Trekduikers skep daagliks skouspel oor Bergrivier
Kenners sê die indrukwekkende verskynsel hou direk verband met die voëls se daaglikse soektog na kos, hul rusplekke en die unieke habitat van die Bergriviermond.










